VOORWAARDES
- Die aflaai van media inhoud sonder toestemming sal sorg dat die gebruiker onmiddelik afgesny gaan word.
- Inteken inligting mag nie gedeel of versprei word nie en sal privaat gehou word.
- Verkope van server toegang van nie goedgekeurde verkopers sal einding in regstappe teen die persoon en onmiddelik afgesny word van die toegang aangebied.
- Her-verspreiding van media inhoud is verbode en die verbruiker sal onmiddelik afgesny word.
- Kanselering van server toegang moet deur diens verskaffer en die kanseleering prosedure sal gevolg word. Ander vorms van kansellasie word nie aanvaar nie.
- Enige probleme moet by die diens verskaffer aangemeld word. Die klient onderneem om die verskaffer 'n redelike kans te gee om te help waar moontlik.
- Die verbruiker se inligting moet juis wees. Valse sel nommers en e-pos adresse sal nie aanvaar word nie.
- Kykmet besit nie die Servers of die inhoud daarop nie en derhalwe aanvaar nie verantwoordelik vir inhoud op die servers nie. Kykmet is 'n goedgekeurde agent wat toegang na die inhoud op die servers aanbied vanaf die eienaar se sisteem, in ruil vir 'n kommisie.
- Die Apps behoort ook nie aan Kykmet nie en daarom aanvaar Kykmet geen verantwoordelikheid vir die Apps nie.