top of page
Hierdie App Werk op alle toestelle
MAXPLAYER nou betaalbaar
KENNISGEWING: Hierdie app werk mooi op alles; Android & Apple. Probeer gerus die app.
**** MOENIE REGISTREER NIE!!! AS JY SELF REGISTREER IS JY GESKROEF!!!!
As jou TV se Maxplayer app vra vir n taal en vat jou terug na die selfde skerm is dit nie "compatible" probeer n ander app asb of kontak Sunelia op Whatsapp.


VU PLAYER PRO

DIS WAT EK BENODIG OM JOU TE REGISTREER EN OP TE KOPPEL

SMART ONE - werk op Samsung & LG

DIS WAT EK BENODIG OM JOU TE REGISTREER EN OP TE KOPPEL

AMAZON 4K Firestick
LAAI DOWNLOADER BY AFTV NEWS AF
en tik : 445749 in en go...
Laat alles toe en log by server 2 in net met n username & wagwoord wat jy by my kan kry

bottom of page